Josua 15:44 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 44 en Kehiʹla+ en Agsib+ en Mareʹsa;+ nege stede en hulle nedersettings. 1 Kronieke 4:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En die seuns van Hodiʹa se vrou, die suster van Naham, was die vader van Kehiʹla,+ die Garmiet, en Estemoʹa, die Maägatiet. Nehemia 3:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Ná hom het die Leviete+ herstelwerk gedoen: Rehum, die seun van Bani;+ langs hom het Hasabʹja, ’n vors van die helfte van die distrik Kehiʹla,+ herstelwerk vir sy distrik gedoen.
19 En die seuns van Hodiʹa se vrou, die suster van Naham, was die vader van Kehiʹla,+ die Garmiet, en Estemoʹa, die Maägatiet.
17 Ná hom het die Leviete+ herstelwerk gedoen: Rehum, die seun van Bani;+ langs hom het Hasabʹja, ’n vors van die helfte van die distrik Kehiʹla,+ herstelwerk vir sy distrik gedoen.