1 Samuel 10:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Wat Saul betref, hy het na sy huis in Giʹbea+ gegaan, en die dapper manne wie se hart God geroer het, het saam met hom gegaan.+ 1 Samuel 15:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Samuel het toe na Rama gegaan, en Saul het na sy eie huis in Giʹbea+ van Saul opgegaan.
26 Wat Saul betref, hy het na sy huis in Giʹbea+ gegaan, en die dapper manne wie se hart God geroer het, het saam met hom gegaan.+