Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 18:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 en Sela,+ Ha-Elef en Jebuʹsi, dit wil sê Jerusalem,+ Giʹbea+ en Kirjat; veertien stede en hulle nedersettings.

      Dit was die erfdeel van die kinders van Benjamin volgens hulle families.+

  • Rigters 20:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Toe het die kinders van Benjamin uit die stede bymekaargekom in Giʹbea om uit te trek om teen die kinders van Israel oorlog te voer.

  • 1 Samuel 11:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Na verloop van tyd het die boodskappers by Giʹbea+ van Saul gekom en die woorde voor die ore van die volk gespreek, en die hele volk het hulle stem begin verhef en gehuil.+

  • 1 Samuel 13:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En Saul het vir hom drieduisend man uit Israel gekies; en tweeduisend was by Saul in Migmas+ en in die bergstreek van Bet-El, en duisend was by Joʹnatan+ in Giʹbea+ van Benjamin, en die res van die manskappe het hy weggestuur, elkeen na sy tent.

  • 2 Samuel 21:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 laat sewe manne van sy seuns aan ons gegee word;+ en ons sal hulle voor Jehovah vertoon+ in Giʹbea+ van Saul, die uitverkorene van Jehovah.”+ Toe het die koning gesê: “Ek sal hulle gee.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel