1 Samuel 26:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En Saul het opgestaan+ en na die wildernis van Sif afgegaan, en saam met hom drieduisend man,+ die uitgesoektes van Israel, om Dawid in die wildernis van Sif te soek. Psalm 54:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want vreemdelinge het teen my opgestaan,En tiranne soek my siel.+Hulle het God nie voor hulle gestel nie.+ Sela.
2 En Saul het opgestaan+ en na die wildernis van Sif afgegaan, en saam met hom drieduisend man,+ die uitgesoektes van Israel, om Dawid in die wildernis van Sif te soek.
3 Want vreemdelinge het teen my opgestaan,En tiranne soek my siel.+Hulle het God nie voor hulle gestel nie.+ Sela.