1 Samuel 23:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En kyk na en vind uit omtrent al die skuilplekke waar hy wegkruip; en julle moet met die bewys na my toe terugkeer, en ek sal saam met julle gaan; en as hy in die land is, sal ek hom ook sorgvuldig onder al die duisende+ van Juda soek.” 1 Samuel 24:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En hy het vir Dawid gesê: “Jy is regverdiger as ek,+ want jý het aan my goed gedoen,+ en ék het aan jou kwaad gedoen.
23 En kyk na en vind uit omtrent al die skuilplekke waar hy wegkruip; en julle moet met die bewys na my toe terugkeer, en ek sal saam met julle gaan; en as hy in die land is, sal ek hom ook sorgvuldig onder al die duisende+ van Juda soek.”
17 En hy het vir Dawid gesê: “Jy is regverdiger as ek,+ want jý het aan my goed gedoen,+ en ék het aan jou kwaad gedoen.