1 Samuel 26:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Dit is vir my ondenkbaar,+ vanuit Jehovah se standpunt,+ om my hand teen die gesalfde van Jehovah+ uit te steek!+ Neem dan nou asseblief die spies wat by sy kop is en die waterkruik, en laat ons weggaan.” 2 Samuel 1:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Toe het Dawid vir hom gesê: “Hoe is dit dat jy nie gevrees het+ om jou hand uit te steek om die gesalfde+ van Jehovah om te bring nie?”
11 Dit is vir my ondenkbaar,+ vanuit Jehovah se standpunt,+ om my hand teen die gesalfde van Jehovah+ uit te steek!+ Neem dan nou asseblief die spies wat by sy kop is en die waterkruik, en laat ons weggaan.”
14 Toe het Dawid vir hom gesê: “Hoe is dit dat jy nie gevrees het+ om jou hand uit te steek om die gesalfde+ van Jehovah om te bring nie?”