-
1 Samuel 14:45Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
45 Maar die manskappe het vir Saul gesê: “Moet Joʹnatan sterf, wat hierdie groot redding+ in Israel bewerk het? Dit is ondenkbaar!+ So waar as Jehovah lewe,+ nie eens ’n enkele haar+ van sy kop sal op die aarde val nie; want hy het vandag saam met God gewerk.”+ Daarop het die manskappe Joʹnatan losgekoop,+ en hy het nie gesterf nie.
-