1 Samuel 26:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En Jehovah sal elkeen volgens sy regverdigheid+ en sy getrouheid beloon, deurdat Jehovah u vandag in my hand gegee het en ek my hand nie teen die gesalfde van Jehovah+ wou uitsteek nie. Psalm 7:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Jehovah sal die vonnis oor die volke vel.+Oordeel my, o Jehovah, volgens my regverdigheid+En volgens my onkreukbaarheid+ in my.
23 En Jehovah sal elkeen volgens sy regverdigheid+ en sy getrouheid beloon, deurdat Jehovah u vandag in my hand gegee het en ek my hand nie teen die gesalfde van Jehovah+ wou uitsteek nie.
8 Jehovah sal die vonnis oor die volke vel.+Oordeel my, o Jehovah, volgens my regverdigheid+En volgens my onkreukbaarheid+ in my.