Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 8:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 mag u dan hoor vanuit die hemel, en u moet optree en oor u knegte regspreek deur die goddelose goddeloos te verklaar deur sy weg op sy eie hoof te laat neerkom,+ en deur die regverdige regverdig te verklaar+ deur hom te gee volgens sy eie regverdigheid.+

  • Psalm 7:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Jehovah sal die vonnis oor die volke vel.+

      Oordeel my, o Jehovah, volgens my regverdigheid+

      En volgens my onkreukbaarheid+ in my.

  • Psalm 18:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Jehovah beloon my volgens my regverdigheid;+

      Volgens die reinheid van my hande vergeld hy my.+

  • Psalm 28:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Gee aan hulle volgens hulle optrede+

      En volgens die slegtheid van hulle handelinge.+

      Ja, gee aan hulle volgens die werk van hulle hande.+

      Vergeld hulle volgens hulle dade.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel