Genesis 4:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 As jy jou daartoe wend om goed te doen, sal daar dan nie ’n verheffing wees nie?+ Maar as jy jou nie daartoe wend om goed te doen nie, is daar sonde wat by die ingang lê en loer, en sy begeerte is na jou;+ en sal jý die oorhand daaroor kry?”+ Spreuke 11:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Die regverdigheid van die onberispelike sal sy weg reguit maak,+ maar die goddelose sal in sy eie goddeloosheid val.+ Matteus 7:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Net so bring elke goeie boom goeie vrugte voort, maar elke slegte boom bring waardelose vrugte voort;+ Galasiërs 6:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Moenie mislei word nie:+ God laat hom nie bespot nie.+ Want wat ’n mens saai, dit sal hy ook maai;+
7 As jy jou daartoe wend om goed te doen, sal daar dan nie ’n verheffing wees nie?+ Maar as jy jou nie daartoe wend om goed te doen nie, is daar sonde wat by die ingang lê en loer, en sy begeerte is na jou;+ en sal jý die oorhand daaroor kry?”+
5 Die regverdigheid van die onberispelike sal sy weg reguit maak,+ maar die goddelose sal in sy eie goddeloosheid val.+
17 Net so bring elke goeie boom goeie vrugte voort, maar elke slegte boom bring waardelose vrugte voort;+
7 Moenie mislei word nie:+ God laat hom nie bespot nie.+ Want wat ’n mens saai, dit sal hy ook maai;+