Psalm 26:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want u liefderyke goedhartigheid is voor my oë,En ek het in u waarheid gewandel.+ Spreuke 10:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Die skatte van die goddelose sal geen voordeel inhou nie,+ maar regverdigheid sal van die dood verlos.+ Spreuke 13:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Regverdigheid bewaar die een wat onskadelik is op sy weg,+ maar goddeloosheid laat die sondaar te gronde gaan.+
2 Die skatte van die goddelose sal geen voordeel inhou nie,+ maar regverdigheid sal van die dood verlos.+
6 Regverdigheid bewaar die een wat onskadelik is op sy weg,+ maar goddeloosheid laat die sondaar te gronde gaan.+