Numeri 20:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 En die hele vergadering het gesien dat Aäron gesterf het, en die hele huis van Israel het dertig dae lank oor Aäron gehuil.+ Deuteronomium 34:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En die kinders van Israel het dertig dae lank in die woestynvlaktes van Moab oor Moses gehuil.+ Eindelik het die dae van die gehuil, van die routyd vir Moses, tot ’n einde gekom. Handelinge 8:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Maar godvresende manne het Steʹfanus na die begrafnis gedra,+ en hulle het grootliks oor hom geweeklaag.+
29 En die hele vergadering het gesien dat Aäron gesterf het, en die hele huis van Israel het dertig dae lank oor Aäron gehuil.+
8 En die kinders van Israel het dertig dae lank in die woestynvlaktes van Moab oor Moses gehuil.+ Eindelik het die dae van die gehuil, van die routyd vir Moses, tot ’n einde gekom.
2 Maar godvresende manne het Steʹfanus na die begrafnis gedra,+ en hulle het grootliks oor hom geweeklaag.+