1 Samuel 25:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Hierop het Nabal Dawid se knegte geantwoord en gesê: “Wie is Dawid,+ en wie is die seun van Isai? Deesdae het die knegte wat wegbreek, elkeen van sy heer af, baie geword.+ 2 Samuel 16:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En só het Siʹmeï gesê terwyl hy ’n vloek uitgespreek het: “Gaan weg, gaan weg, jou bloedskuldige+ man en jou deugniet!+
10 Hierop het Nabal Dawid se knegte geantwoord en gesê: “Wie is Dawid,+ en wie is die seun van Isai? Deesdae het die knegte wat wegbreek, elkeen van sy heer af, baie geword.+
7 En só het Siʹmeï gesê terwyl hy ’n vloek uitgespreek het: “Gaan weg, gaan weg, jou bloedskuldige+ man en jou deugniet!+