Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 13:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 ‘Deugniete het uit jou midde uitgegaan+ om die inwoners van hulle stad te probeer afkeer+ deur te sê: “Laat ons ander gode gaan dien”, wat julle nie geken het nie’,

  • 1 Samuel 2:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En die seuns van Eli was deugniete;+ hulle het Jehovah nie erken nie.+

  • 1 Samuel 25:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En weet en kyk dan nou wat u gaan doen, want rampspoed is teen ons heer en teen sy hele huis besluit,+ aangesien hy ’n te groot deugniet+ is om met hom te praat.”

  • Job 34:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Sal ’n mens vir ’n koning sê: ‘Jy is niks werd nie’?

      Vir edeles: ‘Jy is goddeloos’?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel