14 En met etenstyd het Boas vir haar gesê: “Kom hierheen, en jy moet van die brood eet+ en jou stukkie in die asyn doop.” Toe het sy langs die snyers gaan sit, en hy het vir haar geroosterde graan+ aangegee en sy het geëet, sodat sy versadig was en nog iets laat oorbly het.