Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rut 2:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En met etenstyd het Boas vir haar gesê: “Kom hierheen, en jy moet van die brood eet+ en jou stukkie in die asyn doop.” Toe het sy langs die snyers gaan sit, en hy het vir haar geroosterde graan+ aangegee en sy het geëet, sodat sy versadig was en nog iets laat oorbly het.

  • 1 Samuel 25:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Dadelik het Abiʹgail+ haar gehaas en tweehonderd brode en twee groot kruike wyn+ en vyf bereide skape+ en vyf sea geroosterde+ graan en honderd rosynekoeke+ en tweehonderd koeke van saamgeperste vye+ geneem en dit op die esels gesit.

  • 2 Samuel 17:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 beddens en komme en pottebakkershouers gebring, en koring en gars en meel+ en geroosterde graan+ en boerbone+ en lensies+ en gebraaide graan;

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel