Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 25:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Hierop het Nabal Dawid se knegte geantwoord en gesê: “Wie is Dawid,+ en wie is die seun van Isai? Deesdae het die knegte wat wegbreek, elkeen van sy heer af, baie geword.+

  • Psalm 35:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Hulle vergeld my kwaad vir goed,+

      Smartlike berowing vir my siel.+

  • Psalm 38:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En hulle het my kwaad vir goed vergeld;+

      Hulle het my bly teëstaan omdat ek die goeie nastreef.+

  • Psalm 109:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 En hulle vergeld my kwaad vir goed+

      En haat vir my liefde.+

  • Spreuke 17:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Wat iemand betref wat kwaad vir goed vergeld,+ die kwaad sal uit sy huis nie wyk nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel