2 Konings 4:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 En sy het ingekom en voor sy voete geval en haar voor hom na die aarde neergebuig,+ waarna sy haar seun opgetel en uitgegaan het.+ Ester 8:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En Ester het weer voor die koning gepraat en voor sy voete neergeval en gehuil en hom om guns gesmeek+ om die kwaad+ van Haman, die Agagiet, en sy plan+ wat hy teen die Jode beraam het,+ af te wend.
37 En sy het ingekom en voor sy voete geval en haar voor hom na die aarde neergebuig,+ waarna sy haar seun opgetel en uitgegaan het.+
3 En Ester het weer voor die koning gepraat en voor sy voete neergeval en gehuil en hom om guns gesmeek+ om die kwaad+ van Haman, die Agagiet, en sy plan+ wat hy teen die Jode beraam het,+ af te wend.