Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ester 7:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Want ons is verkoop,+ ek en my volk, om verdelg, doodgemaak en uitgeroei te word.+ En as ons as blote slawe+ en as blote diensmeisies verkoop is, sou ek stilgebly het. Maar die benoudheid is nie gepas wanneer dit met skade vir die koning gepaardgaan nie.”

  • Ester 9:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Want Haman,+ die seun van Hammedaʹta,+ die Agagiet,+ die een wat vyandskap+ teenoor al die Jode getoon het, het self ’n plan teen die Jode beraam om hulle uit te roei,+ en hy het die Pur,+ dit is die Lot,+ laat werp om hulle te verontrus en hulle uit te roei.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel