Spreuke 18:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Voor ’n ineenstorting is die hart van ’n man verwaand,+ en nederigheid gaan heerlikheid vooraf.+ Spreuke 22:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die gevolg van nederigheid en die vrees van Jehovah is rykdom en heerlikheid en die lewe.+