Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 25:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 En laat dít nie vir u ’n rede tot wankeling of vir die hart van my heer ’n struikelblok word, deur sonder oorsaak bloed te vergiet+ en deur my heer se eie hand tot sy redding te laat kom nie.+ En Jehovah sal beslis aan my heer goed doen, en u moet aan u slavin dink.”+

  • Psalm 56:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Want u het my siel uit die dood verlos+—

      Het u nie my voete teen struikeling bewaar nie?+—

      Sodat ek in die lig van die lewendes voor God kan wandel.+

  • Romeine 12:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Moet julle nie wreek nie,+ geliefdes, maar gee plek vir die gramskap;+ want daar staan geskrywe: “Die wraak is myne; ek sal vergeld, sê Jehovah.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel