Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 19:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “‘Jy mag nie wraak neem+ of ’n wrok koester teen die kinders van jou volk nie;+ en jy moet jou naaste liefhê soos jouself.+ Ek is Jehovah.

  • Deuteronomium 32:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Die wraak is myne, en die vergelding.+

      Op die vasgestelde tyd sal hulle voet wankel,+

      Want die dag van hulle ongeluk is naby,+

      En die gebeure wat op hulle wag, kom gou.’+

  • Psalm 99:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 O Jehovah ons God, u het hulle geantwoord.+

      U was vir hulle ’n God wat vergifnis skenk+

      En wat wraak uitoefen oor hulle berugte dade.+

  • Nahum 1:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Jehovah is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid eis+ en wraak neem; Jehovah neem wraak+ en is geneig tot woede.+ Jehovah neem wraak op sy teenstanders,+ en hy is gebelg op sy vyande.+

  • Hebreërs 10:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Want ons ken hom wat gesê het: “Die wraak is myne; ek sal vergeld”;+ en weer: “Jehovah sal sy volk oordeel.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel