7 Daarop het Jehovah se toorn+ teen Ussa ontvlam, en die ware God het hom daar getref+ weens die oneerbiedige daad, sodat hy daar naby die ark van die ware God gesterf het.+
35 En in dié nag het die engel van Jehovah uitgetrek en honderd-vyf-en-tagtigduisend in die kamp+ van die Assiriërs doodgemaak.+ Toe mense die oggend vroeg opstaan, kyk, toe was hulle almal lyke.+