Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 32:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En Jehovah het ’n engel+ gestuur en elke dapper, sterk man+ en leier en hoof in die kamp van die koning van Assiʹrië uitgewis,+ sodat hy met beskaamde aangesig na sy eie land teruggegaan het. Later het hy in die huis van sy god ingegaan, en party van dié wat uit sy eie liggaam voortgekom het, het hom daar met die swaard neergevel.+

  • Jesaja 31:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En die Assiriër sal deur die swaard val, nie dié van ’n man nie; en ’n swaard, nie dié van ’n mens nie, sal hom verslind.+ En hy sal vir die swaard vlug, en sy jong manne sal dwangarbeiders word.

  • Jesaja 37:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 En die engel+ van Jehovah het uitgetrek en honderd-vyf-en-tagtigduisend in die kamp van die Assiriërs doodgemaak.+ Toe mense die oggend vroeg opstaan, kyk, toe was hulle almal lyke.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel