Rigters 7:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Maar as jy bang is om af te gaan, gaan jy dan saam met jou dienaar Pura af na die kamp.+ 1 Samuel 14:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Hierop het sy wapendraer vir hom gesê: “Doen alles wat in u hart is. Wend u waarheen u wil. Kyk, ek is by u in ooreenstemming met u hart.”+
7 Hierop het sy wapendraer vir hom gesê: “Doen alles wat in u hart is. Wend u waarheen u wil. Kyk, ek is by u in ooreenstemming met u hart.”+