Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 10:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Terwyl hy daarvandaan verder gegaan het, het hy Joʹnadab,+ die seun van Regab,+ teëgekom wat hom tegemoetkom. Toe hy hom seën,+ het hy vir hom gesê: “Is jou hart opreg met my, net soos my hart met jou hart is?”+

      Hierop het Joʹnadab gesê: “Ja.”

      “As dit is, gee my dan jou hand.”

      Toe het hy hom sy hand gegee. Daarop het hy hom by hom op die strydwa laat klim.+

  • Spreuke 17:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 ’n Ware metgesel het te alle tye lief+ en is ’n broer wat gebore word vir die tyd wanneer daar benoudheid is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel