1 Kronieke 16:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Deur te sê: ‘MOENIE aan my gesalfdes raak nie,En moet my profete geen kwaad aandoen nie.’+ Psalm 20:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Nou weet ek dat Jehovah beslis sy gesalfde red.+Hy antwoord hom vanuit sy heilige hemel+Met die magtige reddingsdade van sy regterhand.+ Psalm 105:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Deur te sê: “MOENIE aan my gesalfdes raak nie,+En moet my profete geen kwaad aandoen nie.”+ Lukas 18:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Sal God dan nie beslis reg+ laat geskied aan sy uitverkorenes wat dag en nag tot hom roep nie, al is hy lankmoedig+ teenoor hulle?
6 Nou weet ek dat Jehovah beslis sy gesalfde red.+Hy antwoord hom vanuit sy heilige hemel+Met die magtige reddingsdade van sy regterhand.+
7 Sal God dan nie beslis reg+ laat geskied aan sy uitverkorenes wat dag en nag tot hom roep nie, al is hy lankmoedig+ teenoor hulle?