11 Dit is vir my ondenkbaar,+ vanuit Jehovah se standpunt,+ om my hand teen die gesalfde van Jehovah+ uit te steek!+ Neem dan nou asseblief die spies wat by sy kop is en die waterkruik, en laat ons weggaan.”
6 Toe het hy gesien, en kyk, by sy kop was daar ’n ronde koek+ op verhitte klippe en ’n kruik water. En hy het begin eet en drink, waarna hy weer gaan lê het.