Levitikus 19:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 “‘En as julle ’n gemeenskapsoffer aan Jehovah offer,+ moet julle dit offer om goedkeuring vir julle te verkry.+ 2 Samuel 24:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 En Dawid het daar vir Jehovah ’n altaar gebou+ en brandoffers en gemeenskapsoffers gebring, en Jehovah het die dringende versoek ten gunste van die land aangehoor,+ sodat die plaag onder Israel gestuit is.
5 “‘En as julle ’n gemeenskapsoffer aan Jehovah offer,+ moet julle dit offer om goedkeuring vir julle te verkry.+
25 En Dawid het daar vir Jehovah ’n altaar gebou+ en brandoffers en gemeenskapsoffers gebring, en Jehovah het die dringende versoek ten gunste van die land aangehoor,+ sodat die plaag onder Israel gestuit is.