Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 21:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Toe het hulle die beendere van Saul en van sy seun Joʹnatan in die land van Benjamin, in Sela,+ in die graf van sy vader Kis+ begrawe, sodat hulle alles kon doen wat die koning beveel het. En hierna het God die dringende versoek ten gunste van die land aangehoor.+

  • 1 Kronieke 21:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En Jehovah het die woord tot die engel gespreek,+ wat toe sy swaard weer in sy skede gesteek het.

  • 2 Kronieke 33:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En hy het tot Hom bly bid, sodat Hy sy dringende versoek aangehoor het+ en Hy sy versoek om guns gehoor en hom in Jerusalem in sy koningskap herstel het;+ en Manasʹse het te wete gekom dat Jehovah die ware God is.+

  • Jesaja 19:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En Jehovah sal Egipte beslis ’n slag toedien.+ Daar sal ’n slag toegedien word en ’n genesing wees;+ en hulle sal tot Jehovah terugkeer,+ en hy sal hulle dringende versoek aanhoor en hulle genees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel