18 Wat Dawid betref, hy het gevlug en ontkom+ en by Samuel in Rama+ gekom. En hy het hom alles vertel wat Saul hom aangedoen het. Toe het hy en Samuel weggegaan, en hulle het in Najot+ gaan woon.
22Toe het Dawid daarvandaan weggegaan+ en na die grot+ van Adulʹlam+ gevlug;+ en sy broers en die hele huis van sy vader het dit gehoor en daarheen afgegaan na hom toe.
5 Na verloop van tyd het die profeet Gad+ vir Dawid gesê: “Jy moenie in die ontoeganklike plek bly nie. Gaan weg, en jy moet in die land van Juda kom.”+ Dawid het derhalwe weggegaan en in die Heretwoud gekom.