1 Samuel 21:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Toe het Dawid opgestaan en op dié dag voortgegaan om vir Saul te vlug,+ en hy het eindelik by Agis, die koning van Gat,+ gekom. 1 Samuel 27:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Gevolglik het Agis Dawid geglo+ en by homself gesê: “Hy het ongetwyfeld ’n stank onder sy volk Israel geword;+ en hy sal tot onbepaalde tyd my kneg moet word.”
10 Toe het Dawid opgestaan en op dié dag voortgegaan om vir Saul te vlug,+ en hy het eindelik by Agis, die koning van Gat,+ gekom.
12 Gevolglik het Agis Dawid geglo+ en by homself gesê: “Hy het ongetwyfeld ’n stank onder sy volk Israel geword;+ en hy sal tot onbepaalde tyd my kneg moet word.”