Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 11:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Nie een van die Enakiete het in die land van die kinders van Israel oorgebly nie. Net in Gasa,+ in Gat+ en in Asdod+ het hulle oorgebly.+

  • 1 Samuel 5:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Gevolglik het hulle gestuur en al die spilvorste van die Filistyne by hulle versamel en gesê: “Wat sal ons met die ark van die God van Israel doen?” Uiteindelik het hulle gesê: “Laat die ark van die God van Israel na Gat+ oorgaan.” Daarop het hulle die ark van die God van Israel daarheen oorgebring.

  • 1 Samuel 17:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En ’n baasvegter het uit die kampe van die Filistyne begin kom, en sy naam was Goʹliat,+ uit Gat;+ sy hoogte was ses el en ’n span.+

  • 1 Samuel 27:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Toe het Dawid opgestaan, en hy en seshonderd man+ wat by hom was, het oorgetrek na Agis,+ die seun van Maog, die koning van Gat.

  • 1 Konings 2:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 En na verloop van drie jaar het twee slawe+ van Siʹmeï weggeloop na Agis,+ die seun van Maʹäga, die koning van Gat;+ en mense het Siʹmeï kom vertel en gesê: “Kyk! Jou slawe is in Gat.”

  • 2 Konings 12:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Toe het Haʹsael,+ die koning van Sirië, opgetrek en teen Gat+ geveg en dit ingeneem, waarna Haʹsael sy aangesig daarop gerig+ het om teen Jerusalem op te trek.+

  • Psalm 56:opskrif
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • Vir die musiekleier, op die “Stil duif” onder dié wat ver is. Van Dawid. Miktam. Toe die Filistyne hom in Gat gegryp het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel