Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 25:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 En Dawid het gehoor dat Nabal gesterf het, en hy het toe gesê: “Mag Jehovah geloof word, wat die regsaak+ van my smaad+ gevoer het om my uit Nabal se hand te bevry en wat sy kneg van kwaad teruggehou het,+ en Jehovah het die kwaad van Nabal op sy eie hoof laat terugkom!”+ En Dawid het gestuur en ’n huweliksvoorstel aan Abiʹgail gedoen, om haar vir hom as vrou te neem.+

  • 1 Samuel 25:42
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 42 Toe het Abiʹgail+ haar gehaas en opgestaan en op die esel gery+ met vyf van haar diensmeisies wat agter haar loop; en sy het die boodskappers van Dawid vergesel en toe sy vrou geword.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel