Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Die wraak is myne, en die vergelding.+

      Op die vasgestelde tyd sal hulle voet wankel,+

      Want die dag van hulle ongeluk is naby,+

      En die gebeure wat op hulle wag, kom gou.’+

  • 1 Samuel 24:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En Jehovah sal regter word, en hy sal tussen my en u oordeel, en hy sal sien en hy sal vir my die regsaak voer+ en aan my reg verskaf om my uit u hand te bevry.”

  • Psalm 35:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Verdedig tog my regsaak, o Jehovah, teen my teenstanders;+

      Voer oorlog teen dié wat teen my oorlog voer.+

  • Psalm 43:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 Oordeel my,+ o God,

      En voer tog my regsaak+ teen ’n nasie wat nie lojaal is nie.

      Mag u aan my ontkoming verskaf van die man van bedrog en onregverdigheid.+

  • Spreuke 22:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Want Jehovah sal hulle saak bepleit,+ en hy sal dié wat hulle beroof, beslis van siel beroof.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel