3 En hulle het in die hele gebied van Israel ’n pragtige meisie gesoek en uiteindelik Abiʹsag,+ die Sunammiet,+ gevind en haar toe na die koning gebring.
8 En op ’n dag het Eliʹsa verbygegaan na Sunem,+ waar daar ’n vooraanstaande vrou was, en sy het by hom begin aandring+ om brood te eet. En elke keer as hy verbygegaan het, het hy daar ingegaan om brood te eet.