1 Samuel 16:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Daarop het Samuel die horing met olie+ geneem en hom in die midde van sy broers gesalf. En van dié dag af het die gees van Jehovah oor Dawid werksaam geword.+ Later het Samuel opgestaan en na Rama+ gegaan. 1 Samuel 24:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En nou, kyk! ek weet goed dat jy vir seker as koning sal heers+ en dat die koninkryk van Israel beslis in jou hand bestendig sal wees.
13 Daarop het Samuel die horing met olie+ geneem en hom in die midde van sy broers gesalf. En van dié dag af het die gees van Jehovah oor Dawid werksaam geword.+ Later het Samuel opgestaan en na Rama+ gegaan.
20 En nou, kyk! ek weet goed dat jy vir seker as koning sal heers+ en dat die koninkryk van Israel beslis in jou hand bestendig sal wees.