Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 13:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En nou sal jou koninkryk nie standhou nie.+ Jehovah sal beslis vir hom ’n man na sy hart vind;+ en Jehovah sal hom as ’n leier+ oor sy volk aanstel, omdat jy nie onderhou het wat Jehovah jou beveel het nie.”+

  • 1 Samuel 15:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Hierop het Samuel vir hom gesê: “Jehovah het vandag die koninklike heerskappy oor Israel van jou afgeskeur,+ en hy sal dit beslis aan jou medemens gee wat beter is as jy.+

  • 1 Samuel 18:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En Saul het baie toornig geword,+ en vanuit sy oogpunt was hierdie woord sleg, sodat hy gesê het: “Hulle het aan Dawid tienduisende gegee, maar aan my het hulle die duisende gegee, en nou moet nog net die koningskap aan hom gegee word!”+

  • 1 Samuel 20:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Want al die dae dat die seun van Isai op die aarde lewe, sal jy en jou koningskap nie stewig gevestig word nie.+ Stuur dan nou en bring hom na my toe, want hy is vir die dood bestem.”+

  • 1 Samuel 23:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En hy het vir hom gesê: “Moenie bang wees nie;+ want die hand van my vader Saul sal jou nie vind nie, en jy sal koning+ oor Israel wees, en ek sal tweede onder jou wees; en my vader Saul weet dit ook.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel