Eksodus 17:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Uiteindelik het Moses tot Jehovah geroep en gesê: “Wat moet ek met hierdie volk doen? Netnou stenig hulle my!”+ Numeri 14:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die hele vergadering het egter daarvan gepraat om hulle met klippe te gooi.+ En Jehovah se heerlikheid het bokant die tent van samekoms aan al die kinders van Israel verskyn.+
4 Uiteindelik het Moses tot Jehovah geroep en gesê: “Wat moet ek met hierdie volk doen? Netnou stenig hulle my!”+
10 Die hele vergadering het egter daarvan gepraat om hulle met klippe te gooi.+ En Jehovah se heerlikheid het bokant die tent van samekoms aan al die kinders van Israel verskyn.+