12 En sweer dan nou asseblief vir my by Jehovah+ dat julle, omdat ek liefderyke goedhartigheid teenoor julle bewys het, ook beslis liefderyke goedhartigheid teenoor die huisgesin van my vader sal bewys,+ en julle moet my ’n betroubare teken gee.+
15 En Josua het met hulle vrede gemaak+ en met hulle ’n verbond gesluit om hulle te laat lewe, waarop die owerstes+ van die vergadering vir hulle gesweer het.+