1 Samuel 12:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Maar as julle skaamteloos doen wat sleg is, sal julle weggevee word,+ julle sowel as julle koning.”+ 1 Kronieke 10:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En wat die Filistyne+ betref, hulle het teen Israel oorlog gevoer; en die manne van Israel het voor die Filistyne weggevlug en as gesneuweldes op die berg Gilboʹa bly val.+
25 Maar as julle skaamteloos doen wat sleg is, sal julle weggevee word,+ julle sowel as julle koning.”+
10 En wat die Filistyne+ betref, hulle het teen Israel oorlog gevoer; en die manne van Israel het voor die Filistyne weggevlug en as gesneuweldes op die berg Gilboʹa bly val.+