-
1 Samuel 21:9Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
9 Hierop het die priester gesê: “Die swaard van Goʹliat,+ die Filistyn, wat u in die Elalaagvlakte doodgemaak het+—hier is dit, in ’n mantel toegedraai, agter die efod.+ As u dit vir u wil neem, moet u dit neem, want hier is geen ander behalwe dit nie.” En Dawid het gesê: “Daar is nie nog so een nie. Gee dit vir my.”
-