Rigters 16:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Wat die Filistynse spilvorste betref, hulle het bymekaargekom om ’n groot offerande aan hulle god Dagon+ te bring en om vrolik te wees, en hulle het bly sê: “Ons god het ons vyand Simson in ons hand gegee!”+ 1 Samuel 5:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En die Filistyne het die ark van die ware God geneem en dit in die huis van Dagon ingebring en dit langs Dagon+ neergesit.
23 Wat die Filistynse spilvorste betref, hulle het bymekaargekom om ’n groot offerande aan hulle god Dagon+ te bring en om vrolik te wees, en hulle het bly sê: “Ons god het ons vyand Simson in ons hand gegee!”+
2 En die Filistyne het die ark van die ware God geneem en dit in die huis van Dagon ingebring en dit langs Dagon+ neergesit.