15 En hy het ’n hersteller van jou siel geword en iemand om jou in jou ouderdom te versorg,+ want jou skoondogter wat jou liefhet,+ wat vir jou beter is as sewe seuns,+ het aan hom geboorte gegee.”
6 “Plaas my as ’n seël op jou hart,+ as ’n seël op jou arm; want die liefde is so sterk soos die dood,+ die aandrang op uitsluitlike toegewydheid+ is so onversetlik soos Sjeool. Die gloed daarvan is die gloed van ’n vuur, die vlam van Jah.+