Amos 3:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want die Soewereine Heer Jehovah sal niks doen tensy hy sy vertroulike saak aan sy knegte, die profete, geopenbaar het nie.+ Habakuk 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 “AANSKOU onder die nasies en kyk toe, en staar mekaar verbaas aan.+ Staan verbaas; want ’n werk word in julle dae verrig, wat julle nie sal glo nie, al word dit ook vertel.+
7 Want die Soewereine Heer Jehovah sal niks doen tensy hy sy vertroulike saak aan sy knegte, die profete, geopenbaar het nie.+
5 “AANSKOU onder die nasies en kyk toe, en staar mekaar verbaas aan.+ Staan verbaas; want ’n werk word in julle dae verrig, wat julle nie sal glo nie, al word dit ook vertel.+