2 Konings 21:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Daarom het Jehovah, die God van Israel, só gesê: ‘Kyk, ek bring rampspoed oor Jerusalem+ en Juda, waarvan elkeen wat dit hoor, se twee ore sal tuit.+ Jeremia 19:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En jy moet sê: ‘Hoor die woord van Jehovah, o konings van Juda en inwoners van Jerusalem.+ Só het Jehovah van die leërs,+ die God van Israel, gesê: “‘“Kyk, ek bring rampspoed oor hierdie plek, waarvan elkeen wat dit hoor, se ore sal tuit;+
12 Daarom het Jehovah, die God van Israel, só gesê: ‘Kyk, ek bring rampspoed oor Jerusalem+ en Juda, waarvan elkeen wat dit hoor, se twee ore sal tuit.+
3 En jy moet sê: ‘Hoor die woord van Jehovah, o konings van Juda en inwoners van Jerusalem.+ Só het Jehovah van die leërs,+ die God van Israel, gesê: “‘“Kyk, ek bring rampspoed oor hierdie plek, waarvan elkeen wat dit hoor, se ore sal tuit;+