Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 23:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 God is nie ’n mens dat hy leuens sou vertel nie,+

      Ook nie ’n mensekind dat hy sou spyt voel nie.+

      Het hy dit gesê en sal hy dit nie doen nie,

      En het hy gespreek en sal hy dit nie uitvoer nie?+

  • 1 Samuel 2:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Kyk! Daar kom dae dat ek beslis jou arm en die arm van die huis van jou voorvader sal afkap, sodat daar nie ’n ou man in jou huis sal wees nie.+

  • Jesaja 46:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 wat van die sonsopgang af ’n roofvoël roep,+ uit ’n ver land die man om my besluit uit te voer.+ Ek het dit gespreek; ek sal dit ook laat kom.+ Ek het daaraan vorm gegee, ek sal dit ook doen.+

  • Jesaja 55:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 so sal my woord wees wat uit my mond uitgaan.+ Dit sal nie sonder resultate na my toe terugkeer nie,+ maar dit sal beslis doen wat my behaag+ en sal beslis sukses behaal in alles waarvoor ek dit gestuur het.+

  • Sagaria 1:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Maar my woorde en my voorskrifte wat ek my knegte, die profete, beveel het,+ het dit julle vaders nie ingehaal nie?’+ Toe het hulle teruggekeer en gesê: ‘Volgens wat Jehovah van die leërs in gedagte gehad het om aan ons te doen,+ volgens ons weë en volgens ons handelinge, so het hy met ons gedoen.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel