Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 41:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Wie het iemand van die sonsopgang af verwek?+ Wie het hom in regverdigheid na Sy voete geroep, om die nasies voor hom te gee en om hom selfs konings te laat onderwerp?+ Wie het hulle soos stof aan sy swaard bly gee, sodat hulle met sy boog soos blote stoppels rondgedryf is?+

  • Jesaja 45:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 Só het Jehovah vir sy gesalfde,+ vir Kores, gesê, wie se regterhand ek gevat het+ om nasies voor hom te onderwerp,+ sodat ek selfs die heupe van konings kan ontgord; om voor hom die tweevleueldeure oop te maak, sodat die poorte nie gesluit sal wees nie:

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel