Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 5:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “‘En as ’n siel+ sondig deurdat hy ’n vervloeking gehoor het+ wat in die openbaar uitgespreek is en hy ’n getuie is of dit gesien het of daarvan te wete gekom het, dan moet hy, as hy dit nie bekend maak nie,+ verantwoording doen vir sy oortreding.

  • 1 Samuel 2:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En Eli was baie oud, en hy het gehoor+ van alles wat sy seuns aan die hele Israel bly doen het+ en hoe hulle by die vroue gaan lê+ het wat by die ingang van die tent van samekoms gedien het.+

  • Johannes 15:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 As ek nie gekom en met hulle gepraat het nie, sou hulle geen sonde hê nie;+ maar nou het hulle geen verskoning vir hulle sonde nie.+

  • Jakobus 4:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 As iemand dan weet hoe om te doen wat reg is en dit tog nie doen nie,+ is dit vir hom ’n sonde.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel