23 En hy het dan vir hulle gesê:+ “Waarom hou julle aan om hierdie dinge te doen?+ Want die dinge wat ek van die hele volk omtrent julle hoor, is sleg.+
11 Omdat die vonnis oor ’n slegte werk nie gou voltrek is nie,+ daarom is die hart van die mensekinders in hulle volkome daarop gerig om kwaad te doen.+